Op 45 is Shashi Naidoo fisiek en geestelik sterker as ooit, en put sy eindelose vreugde uit haar avontuurlustige lewe.
Meer as sewe jaar nadat haar eks haar voor haar kollegas geskiet het, het sy vrede oor die wending wat haar lewe ná die skietery geneem het.
Die onderwyseres se huwelik is op die rotse omdat haar man glo ’n verhouding met ’n ander vrou gehad het – hy, die hoof, en sy, ’n ander onderwyseres by die skool.
Dis weer ’n díng: beige en sy vaal vriende trek in by ons huise. Nie net ’n bietjie nie. Baie. Sê ons welkom of wyk?
Skemering. Ons hou vakansie hier by die Castleburn-oord aan die voet van die Drakensberg. Ek het hierdie foto gister hier by die oord se meer ( kan ook seker ‘n dam genoem word) geneem,” skryf ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek vir Januarie, eksklusief vir intekenare. Hierdie opvolg van Van der Vyver ...
Die familielede van slagoffers van apartheidsmisdade het ná dekades steeds nie berusting gevind nie en meen die demokratiese staat het hulle versaak.
Dit is interessant om al die kommentaar hier te lees van mense wat kla oor die verkeerde gebruik van woorde en/of uitdrukkings in Afrikaans in die openbaar.
Ek skryf graag hier oor taalverskynsels. Aspekte van taal wat ek teëkom, wat vir my interessant is. Maar ditjies en datjies oor taal val nie in almal se smaak nie.
Hy is die plaasseun wat gestalte gee aan die karakters wat hy optower en hul menslikheid vir kykers ontbloot, soos in die treffende Nêrens, Noord-Kaap.
Gems is beslis nie meer die gem van ’n mediese fonds wat hy was nie. In die media is berig oor ’n algehele verhoging van net meer as 12%. Dis misleidend .
Saam met Fikile Mbalula en die ANC verwelkom ek ook die skietstilstand in Gasa (20.01) en in besonder die vrylating van die Israelse gyselaars.