‘n Vrou (29) sal vandag 27 Desember op aanklag van strafbare manslag en die bestuur onder die invloed in die Brits-landddroshof verskyn.